Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 19:11 Die Boodskap (DB)

sê vir hulle: Dit is wat die Here wat sterker as alles en almal is, sê: Soos hierdie kleipot hier voor julle in skerwe lê, so sal Ek met die mense van Juda en Jerusalem maak. Hulle sal soos hierdie kleipot wees wat nie weer heelgemaak kan word nie. Hulle sal die lyke van die mense in Tofet begrawe omdat daar nêrens anders meer plek sal wees nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 19

Kyk Jeremia 19:11 in konteks