Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 18:15 Die Boodskap (DB)

Anders as met die sneeu en die water, is my volk onbetroubaar. Hulle het My in die steek gelaat! Hulle brand wierook om die nikswerd afgode te plesier. Hierdie afgode het hulle verlei. My mense weet wat reg is, maar het koers ingeslaan in die verkeerde rigting. Hulle kies om verkeerd te doen.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 18

Kyk Jeremia 18:15 in konteks