Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 18:11 Die Boodskap (DB)

Jeremia, gaan sê vir die mense van Juda en Jerusalem, die Here sê: Ek is besig om planne te maak om julle te straf. Moenie langer aanhou in die verkeerde koers waarop julle nou is nie. Hou op om verkeerd te doen en doen wat reg is. Dit geld vir een en almal van julle.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 18

Kyk Jeremia 18:11 in konteks