Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 17:4 Die Boodskap (DB)

Ek het die land vir julle as ’n kosbare besitting gegee. Dit sal uit julle hande glip en julle sal dit verloor. Ek sal julle wegstuur uit julle land na ander vreemde lande waar julle vir julle vyande soos slawe sal werk. Julle het My baie kwaad gemaak. My woede brand soos ’n vuur wat net aanhou brand en nooit ophou nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 17

Kyk Jeremia 17:4 in konteks