Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 17:27 Die Boodskap (DB)

Maar as julle weier om die sewende dag as ’n rusdag ter wille van My te hou en aanhou om op dié dag julle handelsware rond te dra, sal Ek die hekke van Jerusalem aan die brand steek. Die vuur sal van die hekke af na die paleise versprei. Daar sal niemand wees wat dit sal regkry om die vuur te blus nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 17

Kyk Jeremia 17:27 in konteks