Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 17:25 Die Boodskap (DB)

As julle dit doen, sal daar ’n goeie toekoms vir julle wees. Daar sal altyd ’n koning in Jerusalem regeer wat deel is van die familielyn van Dawid. Die konings en prinse sal by die hekke van Jerusalem ingaan. Hulle sal op koetse en perde ry en tussen die mense van Juda wees. Daar sal ook altyd mense wees wat in Jerusalem sal bly, ook in die toekoms.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 17

Kyk Jeremia 17:25 in konteks