Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 17:14 Die Boodskap (DB)

Ek het gebid: “Here, U is die enigste een wat my gesond kan maak. U alleen kan my red sodat ek veilig kan wees. Ek wil net vir U alleen die eer gee deur mooi dinge van U te sê.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 17

Kyk Jeremia 17:14 in konteks