Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 17:10 Die Boodskap (DB)

Maar Ek is die Here, Ek weet! Ek ondersoek ’n mens se hart en gedagtes. Ek weet wat elkeen se motiewe is. Ek kyk na wat elkeen gedoen het en dan betaal Ek hulle wat hulle behoort te kry.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 17

Kyk Jeremia 17:10 in konteks