Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 16:5 Die Boodskap (DB)

Die Here het ook vir my gesê: “Moenie in ’n huis ingaan waar mense besig is om te treur oor iemand wat dood is nie. Moet ook nie saam met hulle huil of sê dat jy jammer is oor wat gebeur het nie. Ek sorg nie meer dat dit met my mense goed gaan nie. Om die waarheid te sê, Ek was altyd baie lojaal aan hulle omdat Ek vir hulle lief was. Ek sal nie langer lojaal wees of vir hulle jammer wees nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 16

Kyk Jeremia 16:5 in konteks