Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 16:18 Die Boodskap (DB)

Ek sal hulle weer en weer straf vir die slegte en verkeerde goed wat hulle gedoen het. Ek wou hê dat die land altyd skoon moes bly van ander gode. Israel het hulle nie daaraan gesteur nie. Hulle het die land besmet met beelde wat nie ’n tikkie lewe in hulle het nie. Hulle het oral in hierdie land wat Ek vir hulle gegee het, van hierdie afskuwelike beelde gebring.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 16

Kyk Jeremia 16:18 in konteks