Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 16:15 Die Boodskap (DB)

In plaas daarvan sal hulle sê: ‘So waar as die Here lewe wat die mense van Israel teruggebring het uit die noorde en al die lande waarheen hulle as gevangenes weggevat was, na hulle eie land toe.’ Hulle kan daarvan seker wees dat Ek hulle sal terugbring na hierdie land wat Ek aan hulle voorouers gegee het.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 16

Kyk Jeremia 16:15 in konteks