Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 16:13 Die Boodskap (DB)

Daarom sal Ek sorg dat julle uit julle land gegooi word. Ek sal verder ook sorg dat julle na ’n vreemde land gevat word waar julle voorouers nog nooit was nie. As julle daar is, kan julle ander gode dien net soveel as wat julle wil. Julle moet geen gunsies van My verwag nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 16

Kyk Jeremia 16:13 in konteks