Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 13:27 Die Boodskap (DB)

Ek het gesien hoe julle die afgode in die veld en op die hoogtes dien. Ek het ook al die skandelike dinge gesien wat julle gedoen het om hulle guns te wen. Mense van Jerusalem, julle kan dit vir seker weet, julle gaan nog baie swaarkry! Hoe lank sal dit vat voordat julle eendag weer vir My aanvaarbaar sal wees?”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 13

Kyk Jeremia 13:27 in konteks