Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 12:8 Die Boodskap (DB)

My volk het net soos ’n leeu gemaak wat in ’n bos is. Hulle het vir My gebrul. Hulle het ’n dreigende houding gehad. Daarom het Ek nie ooghare vir hulle nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 12

Kyk Jeremia 12:8 in konteks