Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 12:3 Die Boodskap (DB)

Maar U ken my, Here. U sien my net soos ek is en U weet presies wat ek dink. Sleep hierdie mense weg soos ’n mens met skape sou maak wat geslag gaan word. Hou ’n oog oor hulle totdat dit tyd is om hulle te slag.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 12

Kyk Jeremia 12:3 in konteks