Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 12:16 Die Boodskap (DB)

Hierdie volke kan saam met my volk kom bly in die land wat Ek vir hulle gegee het. Maar daar is voorwaardes wat hulle moet nakom. Daar word van hulle verwag om so vinnig moontlik al die gewoontes en gebruike van my volk aan te leer. Verder moet hulle ook leer dat as hulle ’n plegtige belofte maak, hulle moet sê: ‘so waar as die Here leef.’ Hulle moet dit doen om te bevestig dat hulle die waarheid praat. Vroeër het hulle my volk geleer om Baäl se naam te gebruik as hulle sweer.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 12

Kyk Jeremia 12:16 in konteks