Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 12:10 Die Boodskap (DB)

Baie vyandige konings het my volk se land vertrap. Hulle is soos herders van skape wat ’n wingerd erg beskadig. Hulle vertrap die landerye soos hulle deur trek. Hulle beskadig die landerye so erg dat van die vrugbaarste grond soos ’n verlate wildernis lyk as hulle daarmee klaar is.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 12

Kyk Jeremia 12:10 in konteks