Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 10:5 Die Boodskap (DB)

Die gode wat so gemaak word, is net so hulpeloos soos ’n voëlverskrikker in ’n groentetuin. Die beeld kan nie praat of loop nie. Dit moet van die een plek na ’n ander rondgedra word. Julle moet nie vir sulke gode bang wees nie. Hulle kan julle op geen manier kwaad aandoen nie. Maar julle moet ook besef hulle kan niks goeds doen nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 10

Kyk Jeremia 10:5 in konteks