Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 10:19 Die Boodskap (DB)

Die mense in Jerusalem het gekla: “Dit gaan ellendig met ons, ons is erg seergemaak! Ons kan maar net huil oor ons siek toestand. Ons het gedink: Ja, dit is ’n groot lyding hierdie, maar ons sal dit kan vat en deursien.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 10

Kyk Jeremia 10:19 in konteks