Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 10:16 Die Boodskap (DB)

Maar die God van Israel is nie soos hierdie afgode nie! Hy het alles gemaak, ook vir Israel. Israel is die volk wat Hy spesiaal uitgesoek het om aan Hom te behoort. Sy Naam is Here en Hy is sterker as alles en almal!

Lees volledige hoofstuk Jeremia 10

Kyk Jeremia 10:16 in konteks