Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 10:10 Die Boodskap (DB)

Maar die Here is die enigste ware God. Hy is die God wat lewe en sal vir altyd Koning bly! As Hy kwaad is, bewe die aarde van vrees. Die nasies kan nie weerstand bied teen sy woede nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 10

Kyk Jeremia 10:10 in konteks