Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 1:18 Die Boodskap (DB)

Jy kan rustig wees, Ek maak jou so sterk soos ’n stad wat ’n muur om het om die mense te beskerm. Of Ek maak jou soos ’n ysterpaal wat vasgeplant is of so hard soos ’n muur wat van koper gemaak is. Jy sal sterk genoeg wees om al die aanvalle van mense op jou te oorleef. Dit maak nie saak of die aanvalle van die konings van Juda en hulle amptenare of die priesters of enige van die land se mense kom nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 1

Kyk Jeremia 1:18 in konteks