Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 1:12 Die Boodskap (DB)

En die Here het vir my gesê: “Jy is reg, dit is ’n amandeltakkie. Die amandelboom is gevoelig en weet altyd eerste dat die lente naby is, dan maak hy bloeisels. Net so sal Ek ook fyn aanvoel en sorg dat wat Ek gesê het moet gebeur, op die regte tyd sal gebeur.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 1

Kyk Jeremia 1:12 in konteks