Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 1:10 Die Boodskap (DB)

Ek gee jou van vandag af mag en invloed oor nasies en regerings. Party van hierdie nasies moet jy soos bossies uittrek of soos ’n muur afbreek sodat daar heeltemal niks van hulle oorbly nie. Ander moet jy van nuuts af begin bou en sterk maak.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 1

Kyk Jeremia 1:10 in konteks