Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 8:7 Die Boodskap (DB)

Dit gaan julle niks in die sak bring nie. Dit is soos wanneer jy wind saai en al wat jy kry, is ’n stormwind. As koringare nie ryp word nie, kan dit nie gemaal word om meel te maak nie. Selfs al word die koring miskien ryp, kan niks verseker dat dinge nie verkeerd sal loop nie. Ander mense kan jou koring kom steel, dit afoes en dit eet.”

Lees volledige hoofstuk Hosea 8

Kyk Hosea 8:7 in konteks