Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 8:1 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Stuur ’n noodsein uit! Die vyand duik soos valke op Israel af. Israel wou nie langer aan My behoort nie. Hulle wou nie langer doen wat Ek van hulle vra nie. Hulle het my ooreenkoms met hulle verbreek.

Lees volledige hoofstuk Hosea 8

Kyk Hosea 8:1 in konteks