Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 5:3 Die Boodskap (DB)

Ek weet presies wat in Efraim aan die gang is. Julle kan niks in Israel vir My wegsteek nie. Efraim, jy het My mos verlaat om agter afgode aan te draf. Israel, jy het onaanvaarbaar vir My geword.

Lees volledige hoofstuk Hosea 5

Kyk Hosea 5:3 in konteks