Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 4:10 Die Boodskap (DB)

Al eet hulle hulle knuppeldik aan die vleis wat geoffer word, sal hulle nooit genoeg kry nie. Al slaap hulle by die vroue wat saam met hulle werk, sal hulle nooit kinders hê nie. Hulle het mos van die Here vergeet.

Lees volledige hoofstuk Hosea 4

Kyk Hosea 4:10 in konteks