Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 2:8 Die Boodskap (DB)

“Ek gaan sorg dat daar nie koring is om te oes in die oestyd nie. Daar sal ook nie druiwe wees om te pluk nie. Ek gaan die wol en die materiaal terugvat wat Ek vir haar gegee het om vir haarself klere te maak.

Lees volledige hoofstuk Hosea 2

Kyk Hosea 2:8 in konteks