Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 2:17 Die Boodskap (DB)

Ek gaan my volk teen die wilde diere beskerm. Ek gaan op daardie dag ’n ooreenkoms sluit met die wilde diere van die veld, met die roofvoëls in die lug en met die ongediertes op die grond om my mense te spaar. Ek sal die gevaar van die oorlog wegvat. Daar sal nie meer wapens wees om mee oorlog te maak nie. Hulle sal veilig in hulle land kan woon.

Lees volledige hoofstuk Hosea 2

Kyk Hosea 2:17 in konteks