Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 2:14 Die Boodskap (DB)

As ons daar is, gaan Ek haar wingerde vir haar teruggee. Ek gaan die Akorlaagte verander. Daar waar sy hartseer was oor wat gebeur het, daar gaan Ek vir haar hoop gee vir die toekoms. Sy gaan weer vir My lief word soos vroeër toe sy nog jonk was. Dit gaan wees soos in die dae toe Ek haar uit Egipte gered het.

Lees volledige hoofstuk Hosea 2

Kyk Hosea 2:14 in konteks