Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 2:12 Die Boodskap (DB)

Ek gaan haar straf oor die tyd toe sy vir die Baäls offers gebring het. Ek gaan haar laat betaal vir die tyd toe sy haar mooi gemaak het en juwele aangesit het om agter die mans aan te loop en My net so laat staan het,” sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Hosea 2

Kyk Hosea 2:12 in konteks