Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 13:1 Die Boodskap (DB)

“As Efraim se familie gepraat het, was die ander families bang en het na hom geluister. Efraim was die leier van Israel. Hulle het ’n fout gemaak toe hulle Baäl begin aanbid het. Hulle sal met hulle lewe vir hulle sonde moet betaal.

Lees volledige hoofstuk Hosea 13

Kyk Hosea 13:1 in konteks