Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 4:3 Die Boodskap (DB)

Jou lippe is soos ’n purper lint en hoe mooi is jou mond tog nie. Jou wange agter die sluier gloei soos twee granate. Dit is mooi en aanloklik.

Lees volledige hoofstuk Hooglied 4

Kyk Hooglied 4:3 in konteks