Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 4:16 Die Boodskap (DB)

Steek op, Noordewind, en kom, Suidewind. Waai deur my liefling se tuin en vul die lug met die allersoetste geure. Dan sal my liefling na sy tuin toe kom en van sy heerlike vrugte eet.

Lees volledige hoofstuk Hooglied 4

Kyk Hooglied 4:16 in konteks