Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 4:1 Die Boodskap (DB)

Hoe pragtig is jy nie, my liefste. Hoe glinster jou oë nie van liefde agter jou sluier nie. Jou golwende hare laat my dink aan die dartelende bokkies wat teen Gilead se heuwels afhuppel.

Lees volledige hoofstuk Hooglied 4

Kyk Hooglied 4:1 in konteks