Ou Testament

Nuwe Testament

Haggai 2:13 Die Boodskap (DB)

Toe vra Haggai verder: “As iemand besmet is omdat hy aan ’n lyk gevat het en hy raak nou aan al hierdie kos wat genoem is, is die kos dan nou ook vuil?”Die priesters se antwoord op die vraag was: “Ja.”

Lees volledige hoofstuk Haggai 2

Kyk Haggai 2:13 in konteks