Ou Testament

Nuwe Testament

Haggai 1:9 Die Boodskap (DB)

Julle het ’n groot oes verwag, maar dit het nie veel opgelewer nie. Die bietjie wat julle ingesamel het, het Ek laat verdwyn. Hoekom, dink julle, gebeur dit? vra Ek die Here wat mag het wat met niks en niemand vergelyk kan word nie. Dit is omdat my tempel nog verwoes lê terwyl julle almal besig is om aan julle eie huise te werk.

Lees volledige hoofstuk Haggai 1

Kyk Haggai 1:9 in konteks