Ou Testament

Nuwe Testament

Haggai 1:2 Die Boodskap (DB)

Niemand het soveel mag as die Here nie. Hy sê dat die mense van Juda die tempel weer moet opbou. Hulle was gevang en uit hulle land uit weggevat na Babel toe. Nou is hulle terug in hulle land. Maar vandat hulle terug is, het hulle nog nie weer daaraan gedink om die Here se tempel te herbou nie.

Lees volledige hoofstuk Haggai 1

Kyk Haggai 1:2 in konteks