Ou Testament

Nuwe Testament

Haggai 1:12 Die Boodskap (DB)

Haggai het gedoen wat die Here gesê het. Hy het met die mense van Juda gepraat en gesê wat die Here wou hê hulle moes hoor. Serubbabel, wat nou die hoof van die land was, die hoëpriester Jesua en al die mense wat in die land was, het positief gereageer op wat die Here hulle God te sê gehad het. Die mense van Juda het weer besluit om die Here met hulle hele hart te dien.

Lees volledige hoofstuk Haggai 1

Kyk Haggai 1:12 in konteks