Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 2:3 Die Boodskap (DB)

Die dinge wat Ek vir jou gewys het en wat jy opgeskryf het, gaan nie nou dadelik gebeur nie. Maar binnekort gaan dit vir seker gebeur. Dit voel dalk vir jou of dinge sloer en of niks aan die gebeur is nie, maar wees geduldig. Jy sal sien, kom sal dit kom en niks en niemand sal dit kan terughou nie.

Lees volledige hoofstuk Habakuk 2

Kyk Habakuk 2:3 in konteks