Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 2:16 Die Boodskap (DB)

Maar julle sal self in die skande kom, al verwag julle eintlik dat ander mense julle met respek moet behandel. Kry van julle eie medisyne! Die Here sal julle straf. Hy sal sorg dat in plaas daarvan dat ander mense en volke baie van julle sal dink, hulle niks van julle sal dink nie.

Lees volledige hoofstuk Habakuk 2

Kyk Habakuk 2:16 in konteks