Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 7:19 Die Boodskap (DB)

Die watervlak het elke dag gestyg. Die ark het op die water begin vaar. Naderhand was daar soveel water op die aarde dat die hoogste bergspitse oorstroom was.

Lees volledige hoofstuk Genesis 7

Kyk Genesis 7:19 in konteks