Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 7:11 Die Boodskap (DB)

In Noag se 600ste jaar, in die tweede maand, presies op die sewentiende dag van daardie maand, het alles begin. Al die fonteine onder die aarde het oopgebars, die hemele se sluise het oopgebreek en die watermassas het neergestort.

Lees volledige hoofstuk Genesis 7

Kyk Genesis 7:11 in konteks