Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 6:4 Die Boodskap (DB)

In hierdie tyd was daar ook reuse op aarde. Hulle was die kinders van die hemelwesens en die vroue van die aarde. Hierdie reuse was die heldefigure van die oertyd; bekende mans waaroor die mense stories vertel het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 6

Kyk Genesis 6:4 in konteks