Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 6:16 Die Boodskap (DB)

Maak ook vir die ark ’n dak met ’n spitsnok van 45 sentimeter. Sit ’n deur aan die kant van die ark in. En verdeel die ark in ’n onderste, ’n middelste en ’n boonste verdieping.

Lees volledige hoofstuk Genesis 6

Kyk Genesis 6:16 in konteks