Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 6:13 Die Boodskap (DB)

God het Noag eenkant toe geroep en vir hom gesê: “Ek het besluit om alles en almal op hierdie aarde te verwoes. Kyk net hoe besoedel hulle die aarde met hulle geweld en wetteloosheid. Ek is op die punt om die hele aarde te vernietig.

Lees volledige hoofstuk Genesis 6

Kyk Genesis 6:13 in konteks