Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 50:12 Die Boodskap (DB)

Jakob se seuns het gedoen wat hulle pa hulle gevra het: hulle het sy liggaam Kanaän toe gebring en dit neergelê in die grot van Magpela, oos van Mamre, op die stuk grond wat Abraham nog van Efron, die Hetiet, as grafgrond gekoop het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 50

Kyk Genesis 50:12 in konteks