Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 50:10 Die Boodskap (DB)

Toe hulle by Atad aan die oostekant van die Jordaan kom, het hulle eers gestop. Almal het bymekaargekom en weer lank oor Jakob gehuil en gerou. Hulle het sewe dae lank daar gebly en oor Jakob se lewe nagedink en oor hom gerou.

Lees volledige hoofstuk Genesis 50

Kyk Genesis 50:10 in konteks