Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 50:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Josef het op sy pa gaan lê en terwyl hy huil, het hy Jakob se gesig gesoen.

2. Josef het toe beveel dat sy pa se liggaam gebalsem moet word.

Lees volledige hoofstuk Genesis 50